paroles de chanson / Anton Goosen parole / Swerwer lyrics  | ENin English

Paroles de Swerwer

Interprètes Anton GoosenGian Groen

Paroles de la chanson Swerwer par Anton Goosen lyrics officiel

Swerwer est une chanson en Afrikaans

Daars 'n vreemde iewers anders
Waar die wind jou heen moet dra
Die wêreld het jou huis geword jy is almal se bra
Jy dra nie veel bagasie nie, jy't 'n Taylor kitaar
En 'n sak vol songs oor jou yin en yang wat ek altyd saam wil wa

Kom bly by die see
Dis al wat ek oor het om vir jou te gee
Van jou lapa tot by Gansbaai
Vir swerwers is dit net om die draai

Kom bly by die see, swerwer
Dis al wat ek oor het om vir jou te gee
So pak op jou liedjies en bring vir Sky
Kom woon in die baai

En dis ritme in die wiele wat jou deur die berge bring
Die padkaart het te klein geword as daar ses silinders sing
En dis sirkels in die tye wat jou gewe voor jy vra
En 'n engel sit op die cruise control om jou veilig huis toe te dra

Kom bly by die see
Dis al wat ek oor het om vir jou te gee
Van jou lapa tot by Gansbaai
Vir 'n swerwer is dit net om die draai

Kom bly by die see, swerwer
Dis al wat ek oor het om vir jou te gee
So pak op jou liedjies en bring vir Sky
Kom woon in die baai

Lantofante, die wêreld is klein
Forever young, weergalm deur jou brein
Lantofante, die paaie lê nog ver
Verklaar oor jou hartstog voor die oggendster

Kom bly by die see
Dis al wat ek oor het om vir jou te gee
Van jou lapa tot by Gansbaai
Vir 'n swerwer is dit net om die draai

Kom bly by die see, swerwer
Dis al wat ek oor het om vir jou te gee
So pak op jou liedjies en bring vir Sky
Kom boon die baai

En pak op jou liedjies en bring vir Sky
Kom boer in Gansbaai
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Swerwer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'appareil photo
2| symbole en haut de la valise
3| symbole à droite de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid