song lyrics / Steve Hofmeyr / Jou Hart Is Weer Myne lyrics  | FRen Français

Jou Hart Is Weer Myne lyrics

Performer Steve Hofmeyr

Jou Hart Is Weer Myne song lyrics by Steve Hofmeyr official

Jou Hart Is Weer Myne is a song in Afrikaans

Die lewe was tog so soet vir my want jy was altyd daar
Toe het jy die gevoel gekry my liefde was onwaar
My liefde was onwaar

O, waar is jy
Kom terug na my

Jou hart is weer myne ons is weer bymekaar
Na soveel lange jare word liefdeswense waar
Jou hart is weer myne ek het jou nie verloor
Na soveel eensaam aande kon jy my weer bekoor
Jy het my lied gehoor

Nou weet ek daar was 'n ander een wat jou van my wou steel
Met valse woorde wou jy jou hart met niemand anders deel
Met iemand aan

Waar is jy
Kom terug na my

Jou hart is weer myne ons is weer bymekaar
Na soveel lange jare word liefdeswense waar
Jou hart is weer myne ek het jou nie verloor
Na soveel eensaam aande kon jy my weer bekoor

Jou hart is weer myne ons is weer bymekaar
Na soveel lange jare word liefdeswense waar
Jou hart is weer myne ek het jou nie verloor
Na soveel eensaam aande kon jy my weer bekoor
Jy het my lied gehoor
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jou Hart Is Weer Myne lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the top of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid