song lyrics / Steve Hofmeyr / Die Gezoem Van Die Bye lyrics  | FRen Français

Die Gezoem Van Die Bye lyrics

Performer Steve Hofmeyr

Die Gezoem Van Die Bye song lyrics by Steve Hofmeyr official

Die Gezoem Van Die Bye is a song in Afrikaans

Langs 'n groen doringboom sit 'n kerel en droom sy gedagtes hoog in die takke
En hy droom van 'n plaas sonder ‘n enkele baas waar 'n man werk hande in die sake
En hy droom van 'n land waar die branders brand en die trekkers trek tesame
En 'n brandewyn dam waar die lammers lam en die ministers minis vir die vale

Oe
Die gezoem van die bye en die lekker turksvye die sodaspuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles en die boerbokke boer in die berge

Die gesis van die van die slange teen die wolfberghange waar die krokodile krok met die tande
En die likkewane lik en die aasvoëls aas en die knorhane knor in die kranse

Die getok van toktokkies in die appelliefe-bossies die ketinger van die mossies se pote
Waar die blikskottels blik en die pikkewyne pik ons is almal in dieselfde bote

Oe die gezoem van die bye en die lekker turksvye die sodaspuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles en die boerbokke boer
In die berge
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Gezoem Van Die Bye lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol to the right of the eye
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid