song lyrics / Steve Hofmeyr / Pa En Seun lyrics  | FRen Français

Pa En Seun lyrics

Performers Steve HofmeyrArmand Hofmeyr

Pa En Seun song lyrics by Steve Hofmeyr official

Pa En Seun is a song in Afrikaans

Ek staan hier alleen langs jou graf
En ek wens so graag jy was nog hier
Dat ons net kon praat en ons trots kon laat vaar
En ek net jou pa kon wees

Net die beste wou ek vir jou hê
Maar daai woorde was nooit net gesê
Hier waar jy lê my seun weet ek die tyd was te min om weer te begin

Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun, in jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief jy's my kind, jy's my kind
Sê my, hoe word 'n pa so alleen, dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen

Jou woorde draai steeds in my kop
Daar is soveel wat 'n pa nog wou vra
Maar eendag moes jy ook 'n pa word my kind en dan sou jy alles verstaan

Soos 'n pa wat sy lewe sou gee
Met sy trane die seer weg sou vee
Hier waar jy lê my seun weet ek die tyd was te min en niks maak meer sin

Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun, in jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief jy's my kind, jy's my kind
Sê my, hoe word 'n pa so alleen, dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen

Maar toe in die nag het Hy jou kom haal
En in my spyt besef ek te laat
Jy't my altyd gedra
Maar ek bly nog jou pa

Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun
In jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief jy's my kind
Jy's my kind
Sê my, hoe word 'n pa so alleen, dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen

Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Pa En Seun lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the padlock
2| symbol to the left of the target
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid