song lyrics / Steve Hofmeyr / Is Jy Hier lyrics  | FRen Français

Is Jy Hier lyrics

Performer Steve Hofmeyr

Is Jy Hier song lyrics by Steve Hofmeyr official

Is Jy Hier is a song in Afrikaans

Is jy hier as jy voor my staan en vir my kyk?
Is jy hier as jy voor my staan en deur my kyk?
Is jy hier as jy voor my staan en ver weg lyk?
Is jy hier in die hier en nou was jy nog altyd vuur?

In die vlamme van my hart
In die vakkels van my nag
Is jy die meteoriet wat oor Pretoria spat

Is jy hier as jy voor my staan maar nie in gees?
Is jy hier of moet jy êrens anders wees?
Is jy hier moet ek nog jou oë leer lees?
Is jy hier in die hier en nou was jy nog altyd vuur?

In die vlamme van my hart
In die vakkels van my nag
Is jy die meteoriet wat oor Pretoria spat

Is jy hier, is jy daar waar ek jou wil hê?
Waar die sterre op die aarde lê
Is jy hier my liefste is jy hier?

Sien ek jou of dit wat jy wil hê ek moet?
Sien ek my in jou oë maar steeds opsoek
Net ‘n traan ‘n hemel liggaam maar ‘n boek toe geslaan
Soos die wolke wat kom dans hier voor die maan

In die vlamme van my hart
In die vakkels van my nag
Is jy die meteoriet wat oor Pretoria spat

In die hier en nou was jy nog altyd vuur
In die vlamme van my hart
In die vakkels van my nag
Is jy die meteoriet wat oor Pretoria spat

Is jy hier?
Is jy hier?
Is jy hier?
Is jy hier?
Is jy hier?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Is Jy Hier lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid