song lyrics / Steve Hofmeyr / Deur Jou Vingers Val lyrics  | FRen Français

Deur Jou Vingers Val lyrics

Performer Steve Hofmeyr

Deur Jou Vingers Val song lyrics by Steve Hofmeyr official

Deur Jou Vingers Val is a song in Afrikaans

Jy't
In die huis van haat verdwaal
Daar’s ‘n prys om te betaal
Soek jy bang in ‘n donker gang waar lig deur die luike val

Hier
Leer die fout wat jy begaan
Van 'n goue les daaraan
Jy’t my hart ontvoer oor jou koue vloer waar die liefde net verleen en laat staan

Vra ek jou te veel om saam met my te deel wat ander bymekaar hou
Vra ek jou te veel om saam met my te deel wat ‘n hart van jou wil hê

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
En die donker my kom haal

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
Kyk hoe val ‘n man van staal
Dis die slot van ons verhaal waar ek deur jou vingers val

Dis ek
Wat jy deur jou vingers saai
Deur jou rug op my te draai
En weg te loop terwyl jy hoop dat ek jou soos ‘n boek om blaai

Vra ek jou te veel om saam met my te deel wat ander bymekaar hou
Vra ek jou te veel om saam met my te deel wat ‘n hart van jou wil hê

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
En die donker my kom haal

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
Kyk hoe val ‘n man van staal
Dis die slot van ons verhaal waar ek deur jou vingers val

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
En die donker my kom haal

Kyk
Hoe ek deur jou vingers val
Kyk hoe val ‘n man van staal
Dis die slot van ons verhaal waar ek deur jou vingers val
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Deur Jou Vingers Val lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol to the left of the padlock
3| symbol at the top of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid