song lyrics / Steve Hofmeyr / Loper lyrics  | FRen Français

Loper lyrics

Performer Steve Hofmeyr

Loper song lyrics by Steve Hofmeyr official

Loper is a song in Afrikaans

Ek's 'n seeman
En ek volg 'n ster oor die oseaan en die wind wat waai waar my seile hang
Ek's' n loper
Kyk ek loop uit jou gang en ek dans oor die land as die horison wink dan vat ek sy hand

Ek's 'n dromer
Ek lê in die veld en ek droom ek's 'n held vir 'n meisie wat wag om 'n bietjie te lag
As sy my net vas mag hou
Ek is niks nie
Net 'n klippie wat rol net 'n bondeltjie wol en ek wens ek kan staan waar die kiepertjie val

Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Maar vanaand sit ek my suitcase neer voor jou

Ek's 'n loper
Kyk ek loop in die nag toe ek liewer moet wag in die arms van jou wat my altyd moes hou

Ek's 'n dromer
Ek lê in die veld en ek droom ek's 'n held vir 'n meisie wat wag om 'n bietjie te lag
As sy my net vas mag hou

Ek's 'n loper
En ek kom as ek sien hierdie hart wat ek vra is te swaar om te dra
En ek weet dis miskien hierdie liefde verdien ek nie
Ek is niks nie
Net 'n klippie wat rol net 'n bondeltjie wol en ek wens ek kan staan waar die kiepertjie val

Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Maar vanaand sit ek my suitcase neer voor jou

Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Maar vanaand sit ek my suitcase neer voor jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Loper lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol at the top of the envelope
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid