paroles de chanson / Steve Hofmeyr parole / Die Gezoem Van Die Bye lyrics  | ENin English

Paroles de Die Gezoem Van Die Bye

Interprète Steve Hofmeyr

Paroles de la chanson Die Gezoem Van Die Bye par Steve Hofmeyr lyrics officiel

Die Gezoem Van Die Bye est une chanson en Afrikaans

Langs 'n groen doringboom sit 'n kerel en droom sy gedagtes hoog in die takke
En hy droom van 'n plaas sonder ‘n enkele baas waar 'n man werk hande in die sake
En hy droom van 'n land waar die branders brand en die trekkers trek tesame
En 'n brandewyn dam waar die lammers lam en die ministers minis vir die vale

Oe
Die gezoem van die bye en die lekker turksvye die sodaspuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles en die boerbokke boer in die berge

Die gesis van die van die slange teen die wolfberghange waar die krokodile krok met die tande
En die likkewane lik en die aasvoëls aas en die knorhane knor in die kranse

Die getok van toktokkies in die appelliefe-bossies die ketinger van die mossies se pote
Waar die blikskottels blik en die pikkewyne pik ons is almal in dieselfde bote

Oe die gezoem van die bye en die lekker turksvye die sodaspuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles en die boerbokke boer
In die berge
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Gezoem Van Die Bye

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'ampoule
2| symbole en bas du casque
3| symbole en haut de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid