paroles de chanson / Steve Hofmeyr parole / Jou Hart Is Weer Myne lyrics  | ENin English

Paroles de Jou Hart Is Weer Myne

Interprète Steve Hofmeyr

Paroles de la chanson Jou Hart Is Weer Myne par Steve Hofmeyr lyrics officiel

Jou Hart Is Weer Myne est une chanson en Afrikaans

Die lewe was tog so soet vir my want jy was altyd daar
Toe het jy die gevoel gekry my liefde was onwaar
My liefde was onwaar

O, waar is jy
Kom terug na my

Jou hart is weer myne ons is weer bymekaar
Na soveel lange jare word liefdeswense waar
Jou hart is weer myne ek het jou nie verloor
Na soveel eensaam aande kon jy my weer bekoor
Jy het my lied gehoor

Nou weet ek daar was 'n ander een wat jou van my wou steel
Met valse woorde wou jy jou hart met niemand anders deel
Met iemand aan

Waar is jy
Kom terug na my

Jou hart is weer myne ons is weer bymekaar
Na soveel lange jare word liefdeswense waar
Jou hart is weer myne ek het jou nie verloor
Na soveel eensaam aande kon jy my weer bekoor

Jou hart is weer myne ons is weer bymekaar
Na soveel lange jare word liefdeswense waar
Jou hart is weer myne ek het jou nie verloor
Na soveel eensaam aande kon jy my weer bekoor
Jy het my lied gehoor
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Jou Hart Is Weer Myne

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du coeur
2| symbole à gauche de la cible
3| symbole à droite de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid