song lyrics / Spoegwolf / Om Beter Te Voel lyrics  | FRen Français

Om Beter Te Voel lyrics

Performers SpoegwolfFrancois Van Coke

Om Beter Te Voel song lyrics by Spoegwolf official

Om Beter Te Voel is a song in Afrikaans

Liefie ek gaan see toe
Jy weet hoe
Die water my laat voel

Liefie ek gaan see toe
Jy weet hoe
Die water my laat voel
Jy's reg ek gee toe
Die swael proe
My moed is weg gespoel
Ek gaan seker nog ‘n hou kry
Onthou jy
Wat die jeug in jou oë kon koop
Dis nou gevaarlik en swaarder
As jy my vra

Kan ek jou weer
Eendag hier ontmoet
Kom haal uit die dood
En hel toe as ek moet
Ek moet
Ek moet

Om jou te sien
Ek reën aan die binnekant
Ek het als probeer om beter te voel
Ek reën aan die binnekant
Ek het als probeer

So liefie ek gaan see toe
Jy weet hoe
Klein dit my laat voel
Jy's reg ek gee toe
Dis verkeerd hoe
Ons deurmekaar wil spoel
Jy gaan seker nog ‘n man kry
En vas bly
Die jeug in jou oë verkoop
Vir iets gevaarlik en swaarder

As jy my vra
Dan sal ek jou weer
Enige uur ontmoet
Kom haal uit die dood
En hel toe as ek moet
Ek moet, ek moet
Om jou te sien
Ek reën aan die binnekant
Ek het als probeer om beter te voel
Ek reën aan die binnekant
Ek het als probeer

So liefie ek gaan see toe
Ek weet hoe
Die water na jou voel
Jy's reg ek gee toe
Ek bid toe ons soen mekaar inspoel
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Om Beter Te Voel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol at the bottom of the star
3| symbol to the right of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid