song lyrics / Spoegwolf / Op lyrics  | FRen Français

Op lyrics

Performer Spoegwolf

Op song lyrics by Spoegwolf official

Op is a song in Afrikaans

Lirieke & lied deur Danie Du Toit
Musiek deur Spoegwolf

Jy sê ek moet jou toelaat
Om my lief te hê
Maak dit wat seer is
Weer iets om te sê
Wat die wêreld verander
Vir die wat stukkend is

Jy maak my wakker
Met ’n bries van ’n soen
Jy hou my wange
Asof jy iets kan doen
Met die fokop van my brein
Gee jou lyf ook prys

Jy help my op
By die bed uit
Help my by die ruit uit

Ek was ’n ninja
In my pa-hulle se tuin
Lucky het my rondgejaag
Ek’t jou gekry
Toe ek hoog in ons boom
Na die maan toe was

Strale van silver
Onthou ek jou wat in my bulder
Maar aanmekaar hou
Ja, jou vorm het verander
Maar wat jy is kan nooit

Jy help my op
By die bed uit
Help my by die ruit uit
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Op lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol to the left of the camera
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid