song lyrics / Spoegwolf / Rigting lyrics  | FRen Français

Rigting lyrics

Performer Spoegwolf

Rigting song lyrics by Spoegwolf official

Rigting is a song in Afrikaans

Die wêreld begin
In die oë van ‘n kind
Weet jy ek het jou
My lewe lank gedroom?
As ek oud word
Sal jy jou kuns vir my kom wys?

Die vyand is so lig
Of vêr weg gesluit
Weet jy ek het jou
In die donker uit gelig?
As ek oud word
Sal jy jou kinders my kom wys?

Ons is net uit gelewer 'n flinder
In die wind, in die wind
Hoe bring deurwapper jy jou rigting
Bring my terug in my rus

Dis nou my tweede kans
Is dit êrens so besluit?
Weet jy ek sal jou
By die Here terug gaan vat?
En tot my ou dag
Die prys vir jou betaal

Ons is net uit gelewer 'n flinder
In die wind, in die wind
Hoe blink deur wapper jy jou rigting
Bring my terug in my rus
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Rigting lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the padlock
2| symbol to the left of the target
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid