song lyrics / Spoegwolf / Wals, Pt. 2 lyrics  | FRen Français

Wals, Pt. 2 lyrics

Performer Spoegwolf

Wals, Pt. 2 song lyrics by Spoegwolf official

Wals, Pt. 2 is a song in Afrikaans

Katheryn wil jy wals
Almal het om jou verdwyn
En die klop in jou bors weergalm
Oor die kranse van my brein
Gee my een verdomde kans
Om ons nog saam hier uit te kry

Hou jou hande op
Die skemer steek jou nog weg
Draai jou lyfie om
Die aarde sal om jou breek
Die einde kan maar kom
Here ek voel ’n veer

Draai jou lyfie om
Die aarde sal om jou breek
Die einde kan maar kom
Here ek voel ’n veer

Hy staan stil vir een sekonde
Mama kyk na my wonde
Dis die wonder hier my kind
Jy mag net so dink maar baie meer dit al
Baie meer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wals, Pt. 2 lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the clock
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol at the top of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid