song lyrics / Spoegwolf / Woud lyrics  | FRen Français

Woud lyrics

Performer Spoegwolf

Woud song lyrics by Spoegwolf official

Woud is a song in Afrikaans

Maak ‘n deur oop, sit die lig aan
Jy’s die hart in hierdie huis
Bel my broers ook sê ek’s veilig
Ons het te lank op die veld gebly

Ek was ‘n kind in die strate
Daar was zombies in die strate
Jy was ook in jou kamer
Met daai borsel in jou hare

Nou’s ons dertig jaar oud
Met ‘n huis in ‘n woud
Ons stap ons honde
Waar die son bars

Ek onthou soms die kind
Wat gedroom het oor jou
En al daai wonde word geheime
Geheime dwaal aan ons lywe

Bring jou denim
Bring jou vlerke
Ek wil gaan waar die klowe skeur

Hou die stuurwiel
Hou my hart ook
Dalk is om oor te gaan die beste weg weer

Ek is ‘n kind op my bergfiets
Ons kon vlieg met die stroompies
Jy’t gaan stap in die berge
Met daai brief van jou pa'le

Nou’s ons dertig jaar oud
Met ‘n huis in ‘n woud
Ons stap ons honde
Waar die son bars

Ek onthou soms die kind
Wat gedroom het oor jou
En al daai wonde word geheime
Geheime dwaal aan ons lywe

Nou’s ons dertig jaar oud
Met ‘n huis in ‘n woud
Ons stap ons honde
Waar die son bars

Ek onthou soms die kind
Wat gedroom het oor jou
En al daai wonde word geheime
Geheime dwaal al hoe stywer

Aan ons lywe
Aan ons lywe
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Woud lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol at the bottom of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid