song lyrics / Spoegwolf / Vêr lyrics  | FRen Français

Vêr lyrics

Performer Spoegwolf

Vêr song lyrics by Spoegwolf official

Vêr is a song in Afrikaans

As dit donker om my word
As my voete weg sak in die swart klei grond
As die skare almal skree
Waar niemand my ken nie
Waar niemand my gewig
Of die krake onder my gesig kan sien nie

Dan gaan ek vêr, vêr
Agter in my hart
Jy’s vêr
En ek en jy is klein, klein en verward
En niks kan deur die skuiling
Van die liefde breek nie

As my brein in duie stort
En betekenis weg raak met jou spore op die grond
As net jou woorde in my is
En my ribbes weergalm
Niks bly stil of kalm
Geen droom of drank of dwelm in my werk nie

Dan gaan ek vêr, vêr
Agter in my hart, jy's vêr
Ek en jy is klein, klein en verward
En niks kan deur die skeiling
Van die liefde breek nie

Die tafel is klein, die kolletjie son skyn op my lemonade
Die strate verdwyn van die eind hoeke van my hart het vas gehou
In die arms van die nag
Kom laat ons praat van mekaar se pyn
Laat ons lag of huil of huil en lag
Die kraaie het kom sit die honde staan op
Maar ek het die dood klaar betaal

Vêr
Daar agter in my hart
Jy's vêr
Ek en jy is klein, klein en verward
Niks kan deur die skeiling
Van die liefde breek nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vêr lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol to the left of the helmet
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid