song lyrics / Spoegwolf / Bellevlei lyrics  | FRen Français

Bellevlei lyrics

Performer Spoegwolf

Bellevlei song lyrics by Spoegwolf official

Bellevlei is a song in Afrikaans

Jy's my vakansie sonder see
En die skadu lê laatoggend deur
Jou vir die ewige lewe te rou
Lief, is die antwoord nee?
Lief, is die antwoord nee?

Om jou so in jou huis te sien
Is om die toekoms te voel, is om die Here te dien
Jy hang jou klere soos ys deur die son
Hou jou hande, kom kyk, vertel my

Dit was klein
Was it klein?
As ek so naby aan jou staan kan ek dit voel
Jou lank terug, jou nou en jou eendag
In 'n piksoen terwyl jy dit wegpak

Bellevlei is daar iets van my
Hier begrawe?
Ek weet ek's nou nader
Aan my rus
Bellevlei is daar iets van my
Hier begrawe?
Ek weet ek's nou nader
Aan my rus

Wat my die seerste maak word krag
Dalk ook die sterkste hart is sagter
En braaf genoeg om te breek
Ek hardloop deur hierdie malsteek
Net te na
Was it klein?
As jy so naby aan my staan kan ek dit voel
My lang-terugse klere is pikswart
Ek glimlag maar as ons wegpak

Bellevlei is daar iets van my
Hier begrawe?
Ek weet ek's nou nader
Aan my rus
Bellevlei is daar iets van my
Hier begrawe?
Ek weet ek's nou nader
Aan my rus

I am a man of constant sorrow
I seen trouble all my day
Now I bid farewell to old Kentucky
Place where I was born and raised
Place where he was born and
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bellevlei lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol to the right of the padlock
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid