song lyrics / Soekie En Die Radikids / Vandag Is My Verjaarsdag lyrics  | FRen Français

Vandag Is My Verjaarsdag lyrics

Performer Soekie En Die Radikids

Vandag Is My Verjaarsdag song lyrics by Soekie En Die Radikids official

Vandag Is My Verjaarsdag is a song in Afrikaans

Vandag is my verjaarsdag ek is twee jaar oud
En as ek weer verjaar dan is ek drie jaar oud
Die Here is so goed ek vra Hom maak my soet
Want as ek stout is kry ek sommer groot teespoed

Vandag is my verjaarsdag ek is drie jaar oud
En as ek weer verjaar dan is ek vier jaar oud
Die Here sien vir my, Hy maak my hartjie bly
Dan sal die duiwel glad nie meer 'n plek kan kry

Vandag is my verjaarsdag ek is vier jaar oud
En as ek weer verjaar dan is ek vyf jaar oud
Die Here sorg vir my deur alles wat ek kry
Hy's lief vir al die seuns en dogters groot en klein

Vandag is my verjaarsdag ek is vyf jaar oud
En as ek weer verjaar dan is ek ses jaar oud
Die Here is so goed ek vra Hom maak my soet
Want as ek stout is kry ek sommer groot teespoed
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vandag Is My Verjaarsdag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol to the left of the trash
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid