paroles de chanson / Soekie En Die Radikids parole / Vandag Is My Verjaarsdag lyrics  | ENin English

Paroles de Vandag Is My Verjaarsdag

Interprète Soekie En Die Radikids

Paroles de la chanson Vandag Is My Verjaarsdag par Soekie En Die Radikids lyrics officiel

Vandag Is My Verjaarsdag est une chanson en Afrikaans

Vandag is my verjaarsdag ek is twee jaar oud
En as ek weer verjaar dan is ek drie jaar oud
Die Here is so goed ek vra Hom maak my soet
Want as ek stout is kry ek sommer groot teespoed

Vandag is my verjaarsdag ek is drie jaar oud
En as ek weer verjaar dan is ek vier jaar oud
Die Here sien vir my, Hy maak my hartjie bly
Dan sal die duiwel glad nie meer 'n plek kan kry

Vandag is my verjaarsdag ek is vier jaar oud
En as ek weer verjaar dan is ek vyf jaar oud
Die Here sorg vir my deur alles wat ek kry
Hy's lief vir al die seuns en dogters groot en klein

Vandag is my verjaarsdag ek is vyf jaar oud
En as ek weer verjaar dan is ek ses jaar oud
Die Here is so goed ek vra Hom maak my soet
Want as ek stout is kry ek sommer groot teespoed
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vandag Is My Verjaarsdag

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du smiley
2| symbole en bas de l'oeil
3| symbole en haut de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid