paroles de chanson / Soekie En Die Radikids parole / Ek Wil Die Here Dien Met My Lewe lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Wil Die Here Dien Met My Lewe

Interprète Soekie En Die Radikids

Paroles de la chanson Ek Wil Die Here Dien Met My Lewe par Soekie En Die Radikids lyrics officiel

Ek Wil Die Here Dien Met My Lewe est une chanson en Afrikaans

Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God
Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God

Hy's die enigste pad na die Vader toe
Hy's die Waarheid en die Weg
Daar is niemand anders wat lewe gee
Sy Naam is Jesus

Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God
Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God

As ek bang is, is Hy daar vir my
As dit donker is Hy's die lig
As ek alleen is, is Hy my vriend
Sy Naam is Jesus

Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God
Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God

Vir die blindes sal Hy die pad wil wys
Vir die swakkes sal Hy help
Vir die siekes sal Hy geneesing bring
Sy Naam is Jesus

Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God
Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God

Vir die sondaar kan Hy verlossing bring
Die gevangenis maak Hy vry
Dié wat hartseer is sal Hy wil troos
Sy Naam is Jesus

Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God
Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God

Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God
Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God
Want Hy alleen is God
Want Hy alleen is God
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Wil Die Here Dien Met My Lewe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la cible
2| symbole en haut de la poubelle
3| symbole à gauche de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid