song lyrics / Soekie En Die Radikids / Ek Wil Die Here Dien Met My Lewe lyrics  | FRen Français

Ek Wil Die Here Dien Met My Lewe lyrics

Performer Soekie En Die Radikids

Ek Wil Die Here Dien Met My Lewe song lyrics by Soekie En Die Radikids official

Ek Wil Die Here Dien Met My Lewe is a song in Afrikaans

Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God
Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God

Hy's die enigste pad na die Vader toe
Hy's die Waarheid en die Weg
Daar is niemand anders wat lewe gee
Sy Naam is Jesus

Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God
Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God

As ek bang is, is Hy daar vir my
As dit donker is Hy's die lig
As ek alleen is, is Hy my vriend
Sy Naam is Jesus

Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God
Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God

Vir die blindes sal Hy die pad wil wys
Vir die swakkes sal Hy help
Vir die siekes sal Hy geneesing bring
Sy Naam is Jesus

Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God
Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God

Vir die sondaar kan Hy verlossing bring
Die gevangenis maak Hy vry
Dié wat hartseer is sal Hy wil troos
Sy Naam is Jesus

Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God
Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God

Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God
Ek wil die Here, dien met my lewe
Want Hy alleen is God
Want Hy alleen is God
Want Hy alleen is God
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Wil Die Here Dien Met My Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid