song lyrics / Soekie En Die Radikids / God Hou Van Kindertjies lyrics  | FRen Français

God Hou Van Kindertjies lyrics

Performer Soekie En Die Radikids

God Hou Van Kindertjies song lyrics by Soekie En Die Radikids official

God Hou Van Kindertjies is a song in Afrikaans

God hou van kindertjies Hy het almal lief

Hy't elke volk en nasie elke stam en taal
Ja reg oor die wêreld is die kinders spesiaal

God hou van seuntjies ( Hy het hulle lief)
God hou van dogtertjies (Hy het hulle lief)
Hy't elke volk en nasie elke stam en taal
Ja reg oor die wêreld is die kinders spesiaal

Wat van die Duitser, die Rus of Indiaan?
En die ou met sy doedelsak en skotse rompie aan?
En kyk daardie boesman met sy pyl en boog
Is God ook lief vir 'n seerower met 'n klap oor sy oog?

God hou van kindertjies Hy het almal lief
God hou van kindertjies Hy het almal lief
Hy't elke volk en nasie elke stam en taal
Ja reg oor die wêreld is die kinders spesiaal

Die engelse in Engeland het 'n koningin
Die mense van Australië, kangaroes wat spring
God dink aan die eskimo wat visvang in die ys
En ook amerikaners met 'n Mickey Muis

God hou van kindertjies Hy het almal lief
God hou van kindertjies Hy het almal lief
Hy't elke volk en nasie elke stam en taal
Ja reg oor die wêreld is die kinders spesiaal

Hou God van chinese wat net praat so ching chong chow?
En hollanderse wat klompe dra van kaas en tulpe hou?
En ook italianers met spaghetti bolognese?
Hou God ook van die Fransman met parfuum daaruit Parys?

God hou van kindertjies Hy het almal lief
God hou van kindertjies Hy het almal lief
Hy't elke volk en nasie elke stam en taal
Ja reg oor die wêreld is die kinders spesiaal

God hou van kindertjies Hy het almal lief
God hou van kindertjies Hy het almal lief
Hy't elke volk en nasie elke stam en taal
Ja reg oor die wêreld (Reg oor die wêreld?)
Reg oor die wêreld kom Hy al Sy kinders haal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for God Hou Van Kindertjies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cloud
2| symbol at the top of the eye
3| symbol at the top of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid