song lyrics / Soekie En Die Radikids / Hy Hou Die Hele Wêreld lyrics  | FRen Français

Hy Hou Die Hele Wêreld lyrics

Performer Soekie En Die Radikids

Hy Hou Die Hele Wêreld song lyrics by Soekie En Die Radikids official

Hy Hou Die Hele Wêreld is a song in Afrikaans

Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand

Hy hou die kleinste fynste babatjie in Sy hand
Hy hou die kleinste fynste babatjie in Sy hand
Hy hou die kleinste fynste babatjie in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand

Hy hou die grootste dinosourus in Sy hand
Hy hou die grootste dinosourus in Sy hand
Hy hou die grootste dinosourus in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand

Hy hou vir jou en my ook in Sy hand
Hy hou vir jou en my ook in Sy hand
Hy hou vir jou en my ook in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand

Hy hou vir Oupa en Ouma in Sy hand
Hy hou vir Papa en Mama in Sy hand
Hy hou vir boetie en sussie in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand

Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hy Hou Die Hele Wêreld lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the target
2| symbol to the left of the heart
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid