paroles de chanson / Soekie En Die Radikids parole / Hy Hou Die Hele Wêreld lyrics  | ENin English

Paroles de Hy Hou Die Hele Wêreld

Interprète Soekie En Die Radikids

Paroles de la chanson Hy Hou Die Hele Wêreld par Soekie En Die Radikids lyrics officiel

Hy Hou Die Hele Wêreld est une chanson en Afrikaans

Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand

Hy hou die kleinste fynste babatjie in Sy hand
Hy hou die kleinste fynste babatjie in Sy hand
Hy hou die kleinste fynste babatjie in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand

Hy hou die grootste dinosourus in Sy hand
Hy hou die grootste dinosourus in Sy hand
Hy hou die grootste dinosourus in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand

Hy hou vir jou en my ook in Sy hand
Hy hou vir jou en my ook in Sy hand
Hy hou vir jou en my ook in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand

Hy hou vir Oupa en Ouma in Sy hand
Hy hou vir Papa en Mama in Sy hand
Hy hou vir boetie en sussie in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand

Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hy Hou Die Hele Wêreld

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du pouce en l'air
2| symbole en haut de la calculatrice
3| symbole en haut de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid