paroles de chanson / Soekie En Die Radikids parole / God Is Groot lyrics  | ENin English

Paroles de God Is Groot

Interprète Soekie En Die Radikids

Paroles de la chanson God Is Groot par Soekie En Die Radikids lyrics officiel

God Is Groot est une chanson en Afrikaans

God is groot
God is groot
Hy is baie baie baie baie groot

God is groot
God is groot
Hy is baie baie baie baie baie baie groot

God is groot
God is groot
Hy is baie baie baie baie groot

God is groot
God is groot
Hy is baie baie baie baie baie baie groot

Hy is groter an 'n olifant en groter as 'n tier
Hy's groter as die grootste beer of watter ander dier
Hy's grooter as 'n reuse walvis in die oseaan
Hul's kleiner as muskiete as hul voor die Here staan

God is groot
God is groot
Hy is baie baie baie baie groot

God is groot
God is groot
Hy is baie baie baie baie baie baie groot

Hy is grooter as die berge wat aan die wolke raak
Hy's grooter as die diepste see wat altyd golwe maak
Hy's grooter nog as al die sterre, aarde son en maan
Hy's grooter as die hemele en sy planete saam

En sê nou Hy was groot maar Hy was baie sleg
Dan sou die hele wêreld nie geweet het wat was reg
En sê nou Hy was goed maar Hy was baie klein
Sou al die wonderwerke van die aarde af verdwyn, maar

God is groot
God is groot
Hy is baie baie baie baie groot

God is groot
God is groot
Hy is baie baie baie baie baie baie groot

God is groot
God is groot
Hy is baie baie baie baie groot

God is groot
God is groot
Hy is baie baie baie baie baie baie groot

Hy's oneindig, reusig, enorme, baie baie groot
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de God Is Groot

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la cible
2| symbole en haut du téléviseur
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid