paroles de chanson / Soekie En Die Radikids parole / Naäman lyrics  | ENin English

Paroles de Naäman

Interprète Soekie En Die Radikids

Paroles de la chanson Naäman par Soekie En Die Radikids lyrics officiel

Naäman est une chanson en Afrikaans

Naäman was 'n sterk soldaat die beste in sy leer
Maar hy het baie siek geword en niemand kon dit keer
Daar werk by hom 'n dogtertjie sy kom uit Israel
En haar geloof was baie sterk sy't hom van God vertel

Ons God is matig ons God is groot
As jy net in Hom glo red Hy jou uit die dood
Ons God is kragtig ja Hy is sterk sterk sterk
As jy gehoorsaam is doen Hy 'n wonderwerk

Elisa was 'n God's profeet en hy het net laat weet
Gaan af na die Jordaan rivier dis waarheen God jou stuur
Naäman was toe baie vies maar hy weet hy moet kies
Elisa en die dogtertjie bring dalk net goei nuus

Ons God is matig ons God is groot
As jy net in Hom glo red Hy jou uit die dood
Ons God is kragtig ja Hy is sterk sterk sterk
As jy gehoorsaam is doen Hy 'n wonderwerk

Naäman gaan na die Jordaan hy sal dit maar probeer
Hy gaan toe in die water staan en was hom sewe keer
En nou is hy weer mooi gesond hy spring van vreugde rond
Verseker moet hy dié God eer sy lewe vir Hom gee

Dié God is matig dié God is groot
As jy net in Hom glo red Hy jou uit die dood
Dié God is kragtig ja Hy is sterk sterk sterk
As jy gehoorsaam is doen Hy 'n wonderwerk

Ons God is matig ons God is groot
As jy net in Hom glo red Hy jou uit die dood
Ons God is kragtig ja Hy is sterk sterk sterk
As jy gehoorsaam is doen Hy 'n wonderwerk
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Naäman

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du casque
2| symbole à droite de la valise
3| symbole en bas du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid