song lyrics / Saarkie / Nader Aan My lyrics  | FRen Français

Nader Aan My lyrics

Performers SaarkieJan Blohm

Nader Aan My song lyrics by Saarkie official

Nader Aan My is a song in Afrikaans

En ek tel die druppels reën
Wat op my ruit vergader
Miskien bring dit jou nader
Nader aan my

En ek soek die mooiste oomblik
En ek sien die gedagte vrolik
En miskien bring dit jou nader
Nader aan my

Nader aan jou nader aan my
Die belofte in jou oë maak my vry
Brand 'n kersie teen die donker
Engel vir my

Trek aan jou Sondag special
Gooi die rooiwyn by die drumpel
My voete ken die grondpad
Nader aan jou

En hou my vas teen die donker
En 'n skimmer teen die venster
Oor die brief in my hart
Nader aan jou

Nader aan jou nader aan my
Die belofte in jou oë maak my vry
Brand 'n kersie teen die donker
Engel vir my

En ek staar al vir ure
Na die krake teen die mure
Die lig op my lyf nader aan jou

Nader aan jou nader aan my
Die belofte in jou oë maak my vry
Brand 'n kersie teen die donker
Engel vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nader Aan My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the calculator
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the left of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid