song lyrics / Melanie Steenkamp / In Die Hitte Van Die Stryd lyrics  | FRen Français

In Die Hitte Van Die Stryd lyrics

Performers Melanie SteenkampSimeon Hamman

In Die Hitte Van Die Stryd song lyrics by Melanie Steenkamp official

In Die Hitte Van Die Stryd is a song in Afrikaans

In die hitte van die stryd
In die donker middernag
Met die leeus ooral om my
Is ek sterk in Jesus' krag

Die duiwel is jou vyand
En hy sal als probeer
Om jou wegterokkel
Van dit wat Jesus leer

In die hitte van die stryd
In die donker middernag
Met die leeus ooral om my
Is ek sterk in Jesus' krag

Jy kan hom nie verjaag nie
Met judo of karate
Gebruik maar net jou Bybel
Daarvoor het hy geen raad nie

In die hitte van die stryd
In die donker middernag
Met die leeus ooral om my
Is ek sterk in Jesus krag

In die hitte van die stryd
In die donker middernag
Met die leeus ooral om my
Is ek sterk in Jesus', sterk in Jesus', sterk in Jesus' krag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In Die Hitte Van Die Stryd lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid