song lyrics / Melanie Steenkamp / Laat Almal Weet lyrics  | FRen Français

Laat Almal Weet lyrics

Performer Melanie Steenkamp

Laat Almal Weet song lyrics by Melanie Steenkamp official

Laat Almal Weet is a song in Afrikaans

Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
Laat almal weet dat Jesus die Koning is

Ons kan so gou vergeet dat daar 'n God is wat van alles weet
Wat almal elke dag van liefde leer, Sy vrede gee, die wêreld in Sy hande hou
En soms vergeet ons weer dat ons 'n ander van ons God moet leer
Sy wonderliefde wat geen grense ken en harte vir Hom wen

Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
Laat almal weet dat Jesus die Koning is
Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
Laat almal weet dat Jesus die Koning is

Die Here het gesê dat ons ons sondes voor Hom neer moet lê
Hy sal ons vry maak, ons Sy kinders noem ons plek berei, by Hom sal ons vir altyd bly
Maar wie die wêreld het, indien nie is dit mos ons eie skuld
Laat ons nou voortgaan en Sy Naam vereer, die wêreld van Hom leer

Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
Laat almal weet dat Jesus die Koning is
Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
Laat almal weet dat Jesus die Koning is

Ons kan so maklik sê wat ons van Hom wil hê
Maar doen ons waarlik wat Hy vra, om Sy boodskap uit te dra?
Uit te dra

Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
Laat almal weet dat Jesus die Koning is (Laat die wêreld weet)
Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
Laat almal weet dat Jesus die Koning is
Dat Jesus die Koning is
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Laat Almal Weet lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol at the top of the cloud
3| symbol to the right of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid