song lyrics / Melanie Steenkamp / Pasop Kleine Ogies Wat Jul Sien lyrics  | FRen Français

Pasop Kleine Ogies Wat Jul Sien lyrics

Performers Melanie SteenkampSimeon Hamman

Pasop Kleine Ogies Wat Jul Sien song lyrics by Melanie Steenkamp official

Pasop Kleine Ogies Wat Jul Sien is a song in Afrikaans

Pasop kleine ogies wat jul sien
Pasop kleine ogies wat jul sien
Daar's 'n Vader in die Hemel en Hy sien jou op die aarde, so pasop kleine ogies wat jul sien

Pasop kleine oortjies wat hul hoor
Pasop kleine oortjies wat hul hoor
Daar's 'n Vader in die Hemel en Hy sien jou op die aarde, so pasop kleine oortjies wat jul hoor

Pasop kleine mondjies wat jul sê
Pasop kleine mondjies wat jul sê
Daar's 'n Vader in die Hemel en Hy sien jou op die aarde, so pasop kleine mondjies wat jul sê

Pasop kleine voetjies waar jul gaan
Pasop kleine voetjies waar jul gaan
Daar's 'n Vader in die Hemel en Hy sien jou op die aarde, so pasop kleine voetjies waar jul gaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Pasop Kleine Ogies Wat Jul Sien lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the calculator
2| symbol to the left of the cross
3| symbol at the top of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid