song lyrics / Melanie Steenkamp / As Hy Weer Kom lyrics  | FRen Français

As Hy Weer Kom lyrics

Performers Melanie SteenkampSimeon Hamman

As Hy Weer Kom song lyrics by Melanie Steenkamp official

As Hy Weer Kom is a song in Afrikaans

As Hy weer kom, as Hy weer kom kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels, vraaie pêrels vir Jesus se kroon
Ja die kindergesiggies soos die sterre se liggies
Is die Hemel se pêrels vir Jesus se kroon

Vir die Hemel vir die Hemel sal Hy jul versamel
Al die skones al die wittes vir Jesus se kroon
Ja die kindergesiggies soos die sterre se liggies
Is die Hemel se pêrels vir Jesus se kroon

Al die kinders al die kinders van liefde vir Jesus
Dis die pêrels kosbaar pêrels vir Jesus se kroon
Ja die kindergesiggies soos die sterre se liggies
Is die Hemel se pêrels vir Jesus se kroon
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Hy Weer Kom lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol to the left of the calculator
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid