song lyrics / Melanie Steenkamp / Praat Ek Mense, Eng'Letale lyrics  | FRen Français

Praat Ek Mense, Eng'Letale lyrics

Performers Melanie SteenkampSimeon Hamman

Praat Ek Mense, Eng'Letale song lyrics by Melanie Steenkamp official

Praat Ek Mense, Eng'Letale is a song in Afrikaans

Praat ek mense eng'letale
Maar dis nie uit liefde nie
Is my woorde hol simbole?
Klanke sonder melodie?

Al kan ek geheime uitlê
Berge deur geloof versit
Of al het ek al die kennis
Sonder liefde is ek niks

Praat ek mense eng'letale
Maar dis nie uit liefde nie
Is my woorde hol simbole?
Klanke sonder melodie?

Al kan ek geheime uitlê
Berge deur geloof versit
Of al het ek al die kennis
Sonder liefde is ek niks
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Praat Ek Mense, Eng'Letale lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol to the left of the clock
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid