paroles de chanson / Melanie Steenkamp parole / In Die Hitte Van Die Stryd lyrics  | ENin English

Paroles de In Die Hitte Van Die Stryd

Interprètes Melanie SteenkampSimeon Hamman

Paroles de la chanson In Die Hitte Van Die Stryd par Melanie Steenkamp lyrics officiel

In Die Hitte Van Die Stryd est une chanson en Afrikaans

In die hitte van die stryd
In die donker middernag
Met die leeus ooral om my
Is ek sterk in Jesus' krag

Die duiwel is jou vyand
En hy sal als probeer
Om jou wegterokkel
Van dit wat Jesus leer

In die hitte van die stryd
In die donker middernag
Met die leeus ooral om my
Is ek sterk in Jesus' krag

Jy kan hom nie verjaag nie
Met judo of karate
Gebruik maar net jou Bybel
Daarvoor het hy geen raad nie

In die hitte van die stryd
In die donker middernag
Met die leeus ooral om my
Is ek sterk in Jesus krag

In die hitte van die stryd
In die donker middernag
Met die leeus ooral om my
Is ek sterk in Jesus', sterk in Jesus', sterk in Jesus' krag
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de In Die Hitte Van Die Stryd

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du nuage
2| symbole à droite de la maison
3| symbole en haut de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid