paroles de chanson / Melanie Steenkamp parole / Noag Het 'n Ark Gebou lyrics  | ENin English

Paroles de Noag Het 'n Ark Gebou

Interprètes Melanie SteenkampSimeon Hamman

Paroles de la chanson Noag Het 'n Ark Gebou par Melanie Steenkamp lyrics officiel

Noag Het 'n Ark Gebou est une chanson en Afrikaans

Noag het 'n ark gebou
Die mense het hom uitgejou
Noag het tog so gepleit
Maar hulle harte was vol vir nyt

Die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome
En net maar agt is gered

Twee vir twee stap die diere in
Die aap en die beer en die kangaroe
In die ark sit hul en wag
Op die grote oordeelsdag

Die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome
En net maar agt is gered
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Noag Het 'n Ark Gebou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la croix
2| symbole en bas du pouce en l'air
3| symbole à gauche de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid