paroles de chanson / Melanie Steenkamp parole / Wag 'n Bietjie lyrics  | ENin English

Paroles de Wag 'n Bietjie

Interprète Melanie Steenkamp

Paroles de la chanson Wag 'n Bietjie par Melanie Steenkamp lyrics officiel

Wag 'n Bietjie est une chanson en Afrikaans

Wag 'n bietjie, staan stil luister wat God sê
Wag 'n bietjie, bly stil Hy wil al jou aandag hê
Wag 'n bietjie, koel af word nou rustig vir die slaap
Wag 'n bietjie, weet jy Hy's jou krag vir elke dag

Hoe gaan jy Sy stem hoor as jy nie stil kan word?
Hy is 'n jaloerse God, met jou wil Hy graag praat

Wag 'n bietjie, staan stil luister wat God sê
Wag 'n bietjie, bly stil Hy wil al jou aandag hê
Wag 'n bietjie, koel af word nou rustig vir die slaap
Wag 'n bietjie, weet jy Hy's jou krag vir elke dag

Die rat race van die wêreld draai rond om mag en geld
En die prentjie wat die TV skets is korrupsie en geweld

Wag 'n bietjie, staan stil luister wat God sê
Wag 'n bietjie, bly stil Hy wil al jou aandag hê
Wag 'n bietjie, koel af word nou rustig vir die slaap
Wag 'n bietjie, weet jy Hy's jou krag vir elke dag

Is daar mense rond om jou wat graag oor Jesus praat?
Het jy vriende wat van Jesus hou by die skool en ook op straat?

Wag 'n bietjie, staan stil luister wat God sê
Wag 'n bietjie, bly stil Hy wil al jou aandag hê
Wag 'n bietjie, koel af word nou rustig vir die slaap
Wag 'n bietjie, weet jy Hy's jou krag vir elke dag
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Wag 'n Bietjie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du cadenas
2| symbole à gauche de la maison
3| symbole en bas du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid