song lyrics / Lollos / Vrolikheid lyrics  | FRen Français

Vrolikheid lyrics

Performer Lollos

Vrolikheid song lyrics by Lollos official

Vrolikheid is a song in Afrikaans

Vrolik soos die vlindertjie
Nooit droef of olik nie
Tussen die kleure
Tussen die geure

Wees soos die vlindertjie
Sorgloos en kommervry
Vrolik, vrolik, vrolik en bly

Vrolik soos die sterretjie
Wie benei die reinheid nie
Van jou gesiggie
Vriendlike liggie

Wees soos die sterretjie
Wat liefdeslig versprei
Vrolik, vrolik, vrolik en bly

Vrolik soos voëltjie
Wat deur die lugruim vlieg
Tergend en draaiend
Swinkend en swaaiend

Wees soos die voëltjie
Op eie wieke vry
Vrolik, vrolik, vrolik en bly

Vrolik soos voëltjie
wat deur die lugruim vlieg
Tergend en draaiend
Swinkend en swaaiend

Wees soos die voëltjie
Op eie wieke vry
Vrolik, vrolik, vrolik en bly
Vrolik, vrolik, vrolik en bly
Vrolik, vrolik, vrolik en bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vrolikheid lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid