song lyrics / Lollos / Lekker Ry-Liedjie lyrics  | FRen Français

Lekker Ry-Liedjie lyrics

Performer Lollos

Lekker Ry-Liedjie song lyrics by Lollos official

Lekker Ry-Liedjie is a song in Afrikaans

Lollos, ons gaan Pêrel toe
Lollos, ons gaan Pêrel toe
Lollos, ons gaan Pêrel toe
Maar wat gaan jy daar maak?

Ek gaan in die Pêrel speel
Ek gaan in die Pêrel speel
Ek gaan in die Pêrel speel
Maar hoe gaan jy daar kom?

Sê ons Lollos, hoe gaan jy in die Pêrel kom?
Ek gaan met die trein ry
Die trein?
Ja

So ry die trein
So ry die trein
Die Kimberley se trein

So ry die trein
So ry die trein
Die Kimberley se trein

Hoor daar hoe stoom hy
Stoom hy
Stoom hy
Opdraend en afdraend
Die Kimberley se trein

Hoor daar hoe stoom hy
Stoom hy
Stoom hy
Opdraend en afdraend
Die Kimberley se trein

Haai Lollos, maar wat gebeur as die trein breek?
Dan sal ek maar moet stap

Aanstap Lollos
Die pad is lank en swaar
Die mense is al daar
En die koffie is al klaar

So laat julle kwassies swaai, swaai
So laat julle kwassies swaai
Knik julle koppies fraai
En laat die wiele draai

Aanstap Lollos
Die pad is lank en swaar
Die mense wag al daar
En die koffie is al klaar

So laat julle kwassies swaai, swaai
So laat julle kwassies swaai
Knik julle koppies fraai
En laat die wiele draai

Toe, weg is jy nou Lollos
Jy gaan laat wees

Vat jou goed en trek ou Lollos
Vat jou goed en trek
Vat jou goed en trek ou Lollos
Vat jou goed en trek

Swaar dra al aan die eenkant
Swaar dra al aan die eenkant
Swaar dra al aan die eenkant
Vat jou goed en trek

Swaar dra al aan die eenkant
Swaar dra al aan die eenkant
Swaar dra al aan die eenkant
Vat jou goed en trek

Vat jou goed en trek ou Lollos
Vat jou goed en trek
Vat jou goed en trek ou Lollos
Vat jou goed en trek

Swaar dra al aan die eenkant
Swaar dra al aan die eenkant
Swaar dra al aan die eenkant
Vat jou goed en trek

Hoe ry klein Lollos?
Sit, sit, so
Sit, sit, so
Sit, sit, so
Hoe ry klein Lollos?
Sit, sit, so
Sit, sit, so hoera

Die Kaapse se nooi sê tiengeliengelieng
Tiengeliengelieng, hoera
Die Kaapse se nooi sê tiengeliengelieng
Tiengeliengelieng, hoera

Hoe ry klein Lollos?
Sit, sit, so
Sit, sit, so
Sit, sit, so
Hoe ry klein Lollos?
Sit, sit, so
Sit, sit, so hoera

Die Kaapse se nooi sê tiengeliengelieng
Tiengeliengelieng, hoera
Die Kaapse se nooi sê tiengeliengelieng
Tiengeliengelieng, hoera

Die Kaapse se nooi sê tiengeliengelieng
Tiengeliengelieng, hoera
Die Kaapse se nooi sê tiengeliengelieng
Tiengeliengelieng, hoera
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lekker Ry-Liedjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol at the bottom of the helmet
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid