song lyrics / Lollos / Klaasvakie lyrics  | FRen Français

Klaasvakie lyrics

Performer Lollos

Klaasvakie song lyrics by Lollos official

Klaasvakie is a song in Afrikaans

Maaitjies het jul geweet
Klaasvakie woon op Lollo se planeet?
En hy vang die son se straal
En sit dit in sy hoed
Dit pas hom goed

En as jy nie kan slaap nie
Dan roep jy vir Klaasvakie
En as jy nie wil slaap nie
Kom kuier Klaasvakie

Hy dra 'n gestreepde hoed
Sy voete is kaal hy kom jou slegte drome haal
Hy stroei die son se straal, dit verander in sandjies as dit
In jou ogies val

En as jy nie kan slaap nie
Dan roep jy vir Klaasvakie
En as jy nie wil slaap nie
Kom kuier Klaasvakie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Klaasvakie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol to the right of the house
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid