song lyrics / Lollos / Die Tandemuis lyrics  | FRen Français

Die Tandemuis lyrics

Performer Lollos

Die Tandemuis song lyrics by Lollos official

Die Tandemuis is a song in Afrikaans

(Ek is 'n kleine muis)
(Ek is 'n kleine muis)

Ek is 'n kleine muis
En ek bly in jou huis
En ek ruil jou tandjies vir randjies
En dan bêre ek dit in my kluis
Om die ander muise te kan wys

Ek is 'n kleine muis
En ek wil sommer wys
In die aande soek ek na tandjies
Onder jou bed en in jou skoen
Hier in jou huis
Is ek die tandemuis

In die aand as jy slaap
En jys diep in droomland
En dis donker en stil en jy slaap want jy wil
Is die tandemuis baie besig
Om vir jou
'n Paar sente in jou skoen te sit
(Ek is 'n kleine muis)
(Ek is 'n kleine muis)

Ek is 'n kleine muis
En ek bly in jou huis
En ek ruil jou tandjies vir randjies
En dan bêre ek dit in my kluis
Om die ander muise te kan wys

Ek is 'n kleine muis
En ek wil sommer wys
In die aande soek ek na tandjies
Onder jou bed en in jou skoen
Hier in jou huis
Is ek die tandemuis

In die aand as jy slaap
En jys diep in droomland
En dis donker en stil en jy slaap want jy wil
Is die tandemuis baie besig
Om vir jou
'n Paar sente in jou skoen te sit
(Ek is 'n kleine muis)

In die aand as jy slaap
En jys diep in droomland
En dis donker en stil en jy slaap want jy wil
Is die tandemuis baie besig
Om vir jou
'n Paar sente in jou skoen te sit

(Ek is 'n kleine muis)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Tandemuis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol to the right of the star
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid