song lyrics / Laurika Rauch / Die Strome Van Die Drakensberge lyrics  | FRen Français

Die Strome Van Die Drakensberge lyrics

Performers Laurika RauchElvis Blue

Die Strome Van Die Drakensberge song lyrics by Laurika Rauch official

Die Strome Van Die Drakensberge is a song in Afrikaans

Die strome van die Drakensberge vonkel in die mis
Hulle ken die klowe, hulle ken die kus
Kan ek weer my liefde, al my liefde vir jou gee
Kyk hoe vloei die strome, al die strome in die see

Ek sien hoe vloei die strome, al die strome na die see
Hulle ken die roete, hulle ken die weë
Ek wil jou weer veilig in my arms vou
Want ek is nog soos altyd baie lief vir jou

Die strome van die Drakensberge vonkel in die mis
Hulle ken die klowe, hulle ken die kus
Maar die oseaan word nooit vol nie, o nee
Tog vloei al die strome tot in die see

Die liefde ken die roete, die liefde ken die weë
Al is dit soms ’n kronkelpad, al is ons soms verleë
Laat ons weer ons liefde met ’n soen verseël
En laat ons al ons liefde met mekaar weer deel

Die kleure van die reënboog vonkel in die dou
Die hemel is vanoggend, ’n ander blou
Die liefde sal ons altyd weer verstom
Al is daar niks nuuts nie, onder die son

Die strome van die Drakensberge vonkel in die mis
Hulle ken die klowe, hulle ken die kus
Maar die oseaan word nooit vol nie, o nee
Tog vloei al die strome tot in die see

Tog vloei al die strome tot in die see
Tog vloei al die strome tot in die see
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Strome Van Die Drakensberge lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol at the bottom of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid