paroles de chanson / Laurika Rauch parole / Die Strome Van Die Drakensberge lyrics  | ENin English

Paroles de Die Strome Van Die Drakensberge

Interprètes Laurika RauchElvis Blue

Paroles de la chanson Die Strome Van Die Drakensberge par Laurika Rauch lyrics officiel

Die Strome Van Die Drakensberge est une chanson en Afrikaans

Die strome van die Drakensberge vonkel in die mis
Hulle ken die klowe, hulle ken die kus
Kan ek weer my liefde, al my liefde vir jou gee
Kyk hoe vloei die strome, al die strome in die see

Ek sien hoe vloei die strome, al die strome na die see
Hulle ken die roete, hulle ken die weë
Ek wil jou weer veilig in my arms vou
Want ek is nog soos altyd baie lief vir jou

Die strome van die Drakensberge vonkel in die mis
Hulle ken die klowe, hulle ken die kus
Maar die oseaan word nooit vol nie, o nee
Tog vloei al die strome tot in die see

Die liefde ken die roete, die liefde ken die weë
Al is dit soms ’n kronkelpad, al is ons soms verleë
Laat ons weer ons liefde met ’n soen verseël
En laat ons al ons liefde met mekaar weer deel

Die kleure van die reënboog vonkel in die dou
Die hemel is vanoggend, ’n ander blou
Die liefde sal ons altyd weer verstom
Al is daar niks nuuts nie, onder die son

Die strome van die Drakensberge vonkel in die mis
Hulle ken die klowe, hulle ken die kus
Maar die oseaan word nooit vol nie, o nee
Tog vloei al die strome tot in die see

Tog vloei al die strome tot in die see
Tog vloei al die strome tot in die see
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Strome Van Die Drakensberge

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'ampoule
2| symbole à droite de l'appareil photo
3| symbole en bas de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid