song lyrics / Joe Niemand / Ek Is Lief Vir Ma lyrics  | FRen Français

Ek Is Lief Vir Ma lyrics

Performer Joe Niemand

Ek Is Lief Vir Ma song lyrics by Joe Niemand official

Ek Is Lief Vir Ma is a song in Afrikaans

Hallo ma
Dankie vir die brief
My vriende sê hallo
En almal vra vir nog beskuit asseblief

Ek wonder soms oor ‘n laatnag sigaret
Of ek hier sou gewees het sonder ma se gebed
Ek mis ons laataand kombuis gesels al klaar
Met ma se wyse antwoorde en my dom vrae

Ek wil ma net styf vashou
En eendag vir ma ‘n huisie
By die see bou en as almal slaap sal ons praat oor die goeie ou dae
Moeder sal vir altyd weet ek is lief vir ma

Hallo ma daar’s ‘n paar goed wat ek moet sê
Dankie vir my herkoms en die trots wat ek altyd daaroor sal hê

Ek lê soms op my bed
En bid vir ma die mooiste wat die Here het
Dankie vir liefde onverwoordbaar groot
En dat ma die wêreld ‘n plek gemaak het waar ek behoort

Ek wil ma net styf vashou
En eendag vir ma ‘n huisie
By die see bou en as almal slaap sal ons praat oor die goeie ou dae
Moeder sal vir altyd weet ek is lief vir ma
Ek is lief vir ma

Ek weet daar is nie woorde wat kan sê wat ek bedoel nie
Of ooit beskryf hoe ek oor ma voel nie maar die mooiste kompliment wat ek ooit kon vind
Is toe iemand eendag vir my sê ek is ma se kind

Ek wil ma net styf vashou
En eendag vir ma ‘n huisie
By die see bou en as almal slaap sal ons praat oor die goeie ou dae
En moeder sal vir altyd weet ek is lief vir ma
Ek is lief vir ma
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Is Lief Vir Ma lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol at the top of the cross
3| symbol at the top of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid