song lyrics / Joe Niemand / Here Hoe Lank lyrics  | FRen Français

Here Hoe Lank lyrics

Performer Joe Niemand

Here Hoe Lank song lyrics by Joe Niemand official

Here Hoe Lank is a song in Afrikaans

Here hoe lank
Gaan U nog van my vergeet Here hoe lank?
Gaan U bly wegkyk Here hoe lank?
Gaan my hart moet verstik aan vrees Here hoe lank?
Gaan my vyande oor my staan?

Here hoe lank dit ook al vat ek sal sing oor my oorwinning
Want U is getrou
Here hoe lank dit ook al vat ek sal rus in U beloftes
Want U is getrou
Ja op U bly ek vertrou

Here hoe lank
Voor U luister na my gebede Here hoe lank?
Voor U die dood uit my oë verlig Here hoe lank?
Moet ek nog huil onder vyand's voete Here hoe lank?
Voor hul ophou spoeg in my gesig

Here hoe lank dit ook al vat ek sal sing oor my oorwinning
Want U is getrou
Here hoe lank dit ook al vat ek sal rus in U beloftes
Want U is getrou
Ja op U bly ek vertrou

Here hoe lank dit ook al vat ek sal sing oor my oorwinning
Want U is getrou
Here hoe lank dit ook al vat ek sal rus in U beloftes
Want U is getrou
Ja op U bly ek vertrou
Ja op U bly ek vertrou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Here Hoe Lank lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol at the bottom of the padlock
3| symbol at the bottom of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid