song lyrics / Joe Niemand / Jou Hulp lyrics  | FRen Français

Jou Hulp lyrics

Performer Joe Niemand

Jou Hulp song lyrics by Joe Niemand official

Jou Hulp is a song in Afrikaans

Ek sien op na hierdie berge voor my
Waar sal ek krag kry?
Daar is hulp in die Here
Wat die aarde en die hemele gemaak het

Hy sal nie dat jy struikel nie
Hy wat nie slaap of sluimer nie

Jou hulp kom van die Here
Hy’s hier by jou vir ewig
Ja die son sal jou nie brand nie
En die maan sal jou nie bangmaak nie want jou hulp kom van die Here

God wat die heelal in Sy arms vashou
Ken jou naam en Hy beskerm jou
As jy in die oggend uitgaan
Is Hy daar net soos jy terugkom saans

Hy sal nie dat jy struikel nie
Hy wat nie slaap of sluimer nie

Jou hulp kom van die Here
Hy’s hier by jou vir ewig
Ja die son sal jou nie brand nie
En die maan sal jou nie bangmaak nie want jou hulp kom van die Here

Ja die son sal jou nie brand nie
En die maan sal jou nie bangmaak nie want jou hulp kom van die Here
Ja jou hulp kom van die Here
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jou Hulp lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the padlock
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid