song lyrics / Joe Niemand / Wat Is 'n Mens lyrics  | FRen Français

Wat Is 'n Mens lyrics

Performer Joe Niemand

Wat Is 'n Mens song lyrics by Joe Niemand official

Wat Is 'n Mens is a song in Afrikaans

U naam o Here is oor die hele aarde en U troon is bo die son
Dis U krag wat skyn deur kinders klein met hulle liedjies slaan die groot vyande stom
As ek opkyk na die sterre in die nag geweeg gemeet geset
Soos diamante deur U hande

Wat is ‘n mens dat U aan hom dink?
Wat maak dat U na ons vlak toe wil sink?
Wat is ‘n mens dat U hom glorie gee?
Hoe laer as engele gekroon met eer

U maak die aarde en U dink ons waardig om alles wat geskep is te beheer
Oor als wat lewe het U ons verhewig al die diere van die land die lig die see
As ek opkyk na die sterre in die nag geweeg gemeet geset
Soos diamante deur U hande

Wat is ‘n mens dat U aan hom dink?
Wat maak dat U na ons vlak toe wil sink?
Wat is ‘n mens dat U hom glorie gee?
Hoe laer as engele gekroon met eer?

As ek opkyk na die sterre in die nag geweeg gemeet geset
Soos diamante deur U hande

Wat is ‘n mens dat U aan hom dink?
Wat maak dat U na ons vlak toe wil sink?
Wat is ‘n mens dat U hom glorie gee?
Hoe laer as engele gekroon met eer?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wat Is 'n Mens lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol to the right of the star
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid