paroles de chanson / Joe Niemand parole / Ek Is Lief Vir Ma lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Is Lief Vir Ma

Interprète Joe Niemand

Paroles de la chanson Ek Is Lief Vir Ma par Joe Niemand lyrics officiel

Ek Is Lief Vir Ma est une chanson en Afrikaans

Hallo ma
Dankie vir die brief
My vriende sê hallo
En almal vra vir nog beskuit asseblief

Ek wonder soms oor ‘n laatnag sigaret
Of ek hier sou gewees het sonder ma se gebed
Ek mis ons laataand kombuis gesels al klaar
Met ma se wyse antwoorde en my dom vrae

Ek wil ma net styf vashou
En eendag vir ma ‘n huisie
By die see bou en as almal slaap sal ons praat oor die goeie ou dae
Moeder sal vir altyd weet ek is lief vir ma

Hallo ma daar’s ‘n paar goed wat ek moet sê
Dankie vir my herkoms en die trots wat ek altyd daaroor sal hê

Ek lê soms op my bed
En bid vir ma die mooiste wat die Here het
Dankie vir liefde onverwoordbaar groot
En dat ma die wêreld ‘n plek gemaak het waar ek behoort

Ek wil ma net styf vashou
En eendag vir ma ‘n huisie
By die see bou en as almal slaap sal ons praat oor die goeie ou dae
Moeder sal vir altyd weet ek is lief vir ma
Ek is lief vir ma

Ek weet daar is nie woorde wat kan sê wat ek bedoel nie
Of ooit beskryf hoe ek oor ma voel nie maar die mooiste kompliment wat ek ooit kon vind
Is toe iemand eendag vir my sê ek is ma se kind

Ek wil ma net styf vashou
En eendag vir ma ‘n huisie
By die see bou en as almal slaap sal ons praat oor die goeie ou dae
En moeder sal vir altyd weet ek is lief vir ma
Ek is lief vir ma
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Is Lief Vir Ma

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'oeil
2| symbole à gauche de la loupe
3| symbole en haut de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid