song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / Sy Naam Is Koning Jesus lyrics  | FRen Français

Sy Naam Is Koning Jesus lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

Sy Naam Is Koning Jesus song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

Sy Naam Is Koning Jesus is a song in Afrikaans

Wie is so blink soos die môrester?
Wie blaas die reënwolke aan van vêr?
Wie hoor die stem van 'n lam wat blêr? Sy naam is Koning
Jesus

Wie is so sterk en is altyd daar?
Wie sorg vir elke mooi blom en blaar?
Wie sit die kos in die koringaar? Sy naam is Koning
Jesus

Jesus, Seun van God
Jesus, Vredevors
Jesus in my hart, Sy naam is Koning
Jesus

Wie is die een wat jou hart verstaan?
Wie sien jou hartseer in elke traan?
Wie sal jou nooit ooit alleen laat staan? Sy naam is Koning
Jesus

Jesus, Seun van God
Jesus, Vredevors
Jesus in my hart, Sy naam is Koning
Jesus
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sy Naam Is Koning Jesus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol at the top of the clock
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid