song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / Sing, Sing, Sing lyrics  | FRen Français

Sing, Sing, Sing lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

Sing, Sing, Sing song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

Sing, Sing, Sing is a song in Afrikaans

Bytjie zoem zoem zoem en honde blaf blaf blaf en voëltjies fluit fluit fluit
Oor die Heer se Grootheid
Moo moo moo koeie moo moo moo en katte meeow meeow meeow
Want die Heer is goed en ek gaan sing sing sing en hande klap klap klap
En voete stamp stamp stamp
Oor die Heer se Grootheid sing sing sing en hande klap klap klap
En voete stamp stamp stamp als vir die Heer

Skapies mê mê mê en paddas kwaak kwaak kwaak en hasies hop hop hop
Oor die Heer se Grootheid
Kriekies kriek en die leeu brul brul en die muise piep
Want die Heer is groot en ek gaan sing sing sing en hande klap klap klap
En voete stamp stamp stamp
Oor die Heer se Grootheid sing sing sing en hande klap klap klap
En voete stamp stamp stamp als vir die Heer

En ek gaan sing sing sing en hande klap klap klap
En voete stamp stamp stamp
Oor die Heer se Grootheid sing sing sing en hande klap klap klap
En voete stamp stamp stamp als vir die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sing, Sing, Sing lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol to the right of the trash
3| symbol to the left of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid