song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / My Gebedjie lyrics  | FRen Français

My Gebedjie lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

My Gebedjie song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

My Gebedjie is a song in Afrikaans

Liewe Jesus voor my bedjie staan ek op my knieë
Dit is tyd vir my gebedjie ek praat nou met U
Dankie vir mama en ook vir papa vir lekker speel en lag
Dankie o Heer vir al my maatjies wees ook met hulle vannag

O liewe Jesus U is by my
U en die Engele waak oor my
En liewe Jesus ek's lief vir U
Help my om dankbaar te bly

Liewe Jesus voor my bedjie staan ek op my knieë
Dit is tyd vir my gebedjie ek praat nou met U
Dankie vir katjies en hondjies en hasies die diere in die veld
Dankie vir oupas en dankie vir oumas en ook vir presente en geld

O liewe Jesus U is by my
U en die Engele waak oor my
En liewe Jesus ek's lief vir U
Help my om dankbaar te bly

Dankie Jesus ons aanbid U
Dankie Jesus ons aanbid U
Dankie Jesus ons aanbid U
U's so goed vir my

O liewe Jesus U is by my
U en die Engele waak oor my
En liewe Jesus ek's lief vir U
Help my om dankbaar te bly
Help my om dankbaar te bly
Help my om dankbaar te bly
Te bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Gebedjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol at the bottom of the star
3| symbol to the right of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid