song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / Lees Jou Bybel lyrics  | FRen Français

Lees Jou Bybel lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

Lees Jou Bybel song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

Lees Jou Bybel is a song in Afrikaans

Lees jou lees jou Bybel elke dag
Lees jou lees jou Bybel elke dag
En bid tot Hom ja praat met Hom
En luister na Sy stem elke dag

Die Bybel is die stem van die Heer
Daar is soveel wat ons daaruit kan leer
Van die skepping en die vloed en van baie ander goed
En die wonderdade van die Heer

Lees jou lees jou Bybel elke dag
Lees jou lees jou Bybel elke dag
En bid tot Hom ja praat met Hom
En luister na Sy stem elke dag

Van die uitdog uit Egipte kan ons lees
Van Dawid en Goliat jy lees
Veertig jaar in die woestyn en die swaarkry en die pyn
Maar God was altyd daar gewees

Lees jou lees jou Bybel elke dag
Lees jou lees jou Bybel elke dag
En bid tot Hom ja praat met Hom
En luister na Sy stem elke dag

Die Bybel is die stem van die Heer
Daar is soveel wat ons daaruit kan leer
Jesus het vertel van liefde en van Bo
En deur Sy bloed is ons vry gekoop

Lees jou lees jou Bybel elke dag
Lees jou lees jou Bybel elke dag
En bid tot Hom ja praat met Hom
En luister na Sy stem elke dag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lees Jou Bybel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol at the top of the envelope
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid