song lyrics / Jan de Wet En Die Loflaaities / Heilige Gees lyrics  | FRen Français

Heilige Gees lyrics

Performer Jan de Wet En Die Loflaaities

Heilige Gees song lyrics by Jan de Wet En Die Loflaaities official

Heilige Gees is a song in Afrikaans

Heilige Gees, vul my nou
Ek wil totaal op U leiding vertrou
Vang my denke en hart o Heer
Met U oorvloed en U krag meer en meer

Heilige Gees neem my in beheer
Daar is niks beter wat ek kan begeer
Dan alleen kan ek vrugte dra
Dan alleen kan ek doen wat U vra

Waai deur my waai deur my
O Heilige Gees kom waai deur my
Ek stel my oë, laat my oorloop
Van al U volheid, o waai deur my

Heilige Gees o my hart smag na U
Sonder U volheid wil ek nie leef nie
Maak my skoon o maak my skoon
Dat U nog voller in my kan woon

Waai deur my waai deur my
O Heilige Gees kom waai deur my
Ek stel my oë laat my oorloop
Van al U volheid, o waai deur my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Heilige Gees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid